| |||
---|---|---|---|
Kaart | |||
Wapen en vlag | |||
Hoofstad | |||
Setel van die woiwode: | Lublin | ||
Grootste stad: | Lublin | ||
Nommerplate: | L | ||
Bevolking: | 2 175 251 (2006) | ||
Bevolkingsdigtheid: | 86 inw. per km² | ||
Geografie | |||
Oppervlakte: | 25 155 km² | ||
Hoogste punt: | ? m bo seevlak | ||
Laagste punt: | ? benede seevlak | ||
Landskapstruktuur | |||
Bosse: | ? % | ||
Waterliggame: | ? % | ||
Landbou: | ? % | ||
Ander: | ? % | ||
Administratiewe verdeling | |||
Selfregerende stede: | 4 | ||
Powiat (distrikte): | 20 |
Lublin (Pools: województwo lubelskie) is 'n Woiwodskap in oostelike Pole. Die Woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Lublin, Chełm, Zamość, Biała Podlaska, Tarnobrzeg en Siedlce. Die administratiewe sentrum is Lublin.